Nuus

Handelsbalans verbeter in Oktober


Listen Later

Namibië se handelsbalans het in Oktober 2025 'n tekort van 2,9 miljard Namibiese dollar aangeteken, volgens die jongste statistieke van die Namibiese Statistieke-agentskap. Hierdie ontwikkeling weerspieël 'n verbetering in die handelsbalans in vergelyking met 'n tekort van 3,4 miljard dollar wat in die vorige maand aangeteken is. Verdere ontleding toon dat 'n jaar-tot-jaar-tekort van 7,2 miljard dollar aangeteken is. Die agentskap se woordvoerder, Mirjam Shihepo:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings