Kosmos 94.1 Landbou

Handige publikasie oor Biochar


Listen Later

‘n Handleiding oor Biochar produksie word vandag bekendgestel. Die Namibiese Houtskool Produsente Vereniging, die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, die Duitste Gemeenskap vir Internasionale Samewerking en die Namibiese Ontbossings Adviserende Diens het die publikasie saamgestel. Michael de Gé, Bestuurder van die Houtskool Produsente Vereniging sluit by ons aan vir meer hieroor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1