
Sign up to save your podcasts
Or


Hanlie Pittendrigh is 'n dieetkundige wat spesialiseer in sportvoeding en is passievol oor die buitelewe. Sy is 'n drawwer en daarby doen sy ook menige ander sportsoort. Hanlie sukkel om stil te sit en sy gee vir ons 'n basiese oorsig van wat 'n gesonde lewe behels. Lekker luister!
By SandstewelHanlie Pittendrigh is 'n dieetkundige wat spesialiseer in sportvoeding en is passievol oor die buitelewe. Sy is 'n drawwer en daarby doen sy ook menige ander sportsoort. Hanlie sukkel om stil te sit en sy gee vir ons 'n basiese oorsig van wat 'n gesonde lewe behels. Lekker luister!