Langpodradio

Langpodradio

Download on the App Store

Langpodradio episodes

  • Hanlie Pittendrigh

    Hanlie Pittendrigh is 'n dieetkundige wat spesialiseer in sportvoeding en is passievol oor die buitelewe. Sy is 'n drawwer en daarby doen sy ook menige ander sportsoort. Hanlie sukkel om stil te sit en sy gee vir ons 'n basiese oorsig van wat 'n gesonde lewe behels. Lekker luister!

    47 min
  • Karoo Crossing

    Ek chat met 'n goeie vriend en bergfietsryer, Matthew Pretorius, oor sy onlangse trip deur die Karoo (op sy fiets). Enjoy!

    36 min
  • Ver innie ou Kalahari

    Ons het die langpad deur die Noord-Kaap aangedurf tot in die Kgalagadi. Daar is baie stories wat tussen die rooi duine verdwaal het en ons moet hulle gaan haal. Lekker luister!

    1 hr 2 min
  • Bergrivier-marathon

    Gavin Coleske het onlangs die uitmergelende Bergrivier-kanomarathon voltooi en hy kuier op die Langpod om ons van sy avonture te vertel.

    50 min
  • Langpodwiele: Machadodorp

    Hierdie week verken ek en Jean die klein dorpie Machadodorp skuins duskant Dullstroom. Ons ruil braairesepte uit (asof ons kan braai) en gesels oor die geheimsinnige legende van die dié dorpie. 

    47 min

About Langpodradio

From the publisher's feed

Ek is hier om die aktiewe buiteluggemeenskap van Suid-Afrika te leer ken en bietjie na hulle stories te luister.