Langpodradio

Langpodradio

Download on the App Store

Langpodradio episodes

  • Mauritz Tuit

    Mauritz is nie net ’n goeie drommer, atleet en lekker ou nie, hys ook ’n baie goeie vriend van my. Ons het al menige langpad saam gestap terwyl hy verskillende uitdagings en teleurstelling moes oorkom, en hy het! Ons gesels oor ons skool- en universiteitsdae, vervelige dayjobs, drome en die waarde van ’n gesonde leefstyl. Hierdie episode was vir my ’n leerskool en ’n inspirasie. Mauritz weet van vasbyt en aanhou, hys immers ’n goeie langafstandatleet en opgee is nie vir hom ’n opsie nie. Ek hoop julle geniet dit!

    51 min
  • Potch se liftklubs

    Dis Langpodradio se eerste episode! Ek wou nie net ’n vervelige "trailer" plaas nie, so, ek het sommer ’n kort staaltjie hiervan gemaak. Sien julle iewers op die langpad.

    4 min

About Langpodradio

From the publisher's feed

Ek is hier om die aktiewe buiteluggemeenskap van Suid-Afrika te leer ken en bietjie na hulle stories te luister.