Nuus

Hardap Nasionale Park het nou splinternuwe patrolliekamp


Listen Later

Die omgewingministerie het in vennootskap met Namdeb 'n nuutgeboude patrolliekamp vir Wildbeskermingsdienste in die Hardap Nasionale Park ingewy. Die patrolliekamp is daarop gemik om die voorkoming van wildmisdaad te versterk, reaksie op voorvalle te verbeter en moniteringspogings binne die park te versterk. Nande Nickanor, Namdeb se omgewingsbestuurder, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings