Nuus

Harley-eienaars se 7de kussaamtrek word nie naweek gehou


Listen Later

Die sewende Harley Davidson-kussaamtrek begin op 29 April en duur tot 5 Mei, wat Harley-ryers van reg oor Namibië en Suid-Afrika sal trek. Dit begin Woensdag by die Old Wheelers-klub in Windhoek. Donderdag sal die motorfietsryers vertrek na Swakopmund, waar hulle om vieruur by die Dome sal vergader. Vrydag sal hulle in en rondom Swakopmund bedrywig wees en Saterdag reis hulle na Walvisbaai. Tydens die rit sal hulle die “Thunder Parade” hou. Kosmos 94.1 Nuus het met Reinhard Redecker van die Harley-eienaarsgroep gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings