Die voormalige uitvoerende hoof van die Cheetahs, Harold Verster, het amptelik afgetree. Hy was vir bykans 60 jaar by rugby in die Vrystaat betrokke. Hy het ‘n kort loopbaan as speler gehad weens beserings, maar dit was in die raadsaal waar hy hoogtes bereik het. Jody Hendricks praat met hom oor sy rugbyloopbaan.