Invloed Kerk | Preke

Hartaanval | Vrees


Listen Later

Die vyand se taal kan geken word deur vrees. Vrees is sy manier om ons te laat vergeet dat God ons nooit alleen sal los nie. Volgende keer as vrees aan jou hart se deur kom klop, stuur jou geloof om oop te maak. https://invloedkerk.org.za/#invloedkerk

#hartaanval#vrees#geloof#beskermjouhart

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk