Hawelose mense van Pretoria sê hulle word as't ware deur metropolisiebeamptes in die Caledonian Stadion in Sunnyside aangehou onder haglike omstandighede.