Volgens kenners is die winter oppad en daarmee saam is daar steeds gedeeltes van die land wat baie droog is. In die verband kan hawer geplant word as voer vir diere. Paul Klein van Agra is ons gas: