Hebr. 12:1,2| Hebreërs Reeks: Hardloop met die oog op Jesus
(1) Die lewe van ‘n gelowige is soos ‘n wedloop en ons sien ook (2) wat die wedloop van ons vereis: gooi onnodige bagasie af, volhard lewenslank en fokus konstant op Jesus