Nuus

Hegseth sê Iran het gesmeek vir skietstilstand


Listen Later

Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, beweer Iran het gesmeek vir die skietstilstandooreenkoms en sê Operasie Epic Fury was ʼn geskiedkundige en oorweldigende sukses op die slagveld. Amerika en Iran het op ʼn skietstilstand van twee weke ooreengekom wat die heropening van die Straat van Hormuz insluit. Hegseth sê Teheran se missielprogram is basies vernietig. Hy sê die skietstilstand bied geleentheid vir ware vrede en ʼn ware ooreenkoms:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings