Nuus

Hegseth sê oorlog kan 8 weke duur


Listen Later

Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê die oorlog met Iran kan tot agt weke duur, wat langer is as wat president Donald Trump se administrasie aanvanklik gesê het. Ses Amerikaanse weermaglede is dood sedert die konflik verlede Saterdag begin het. Volgens menseregtemonitors is meer as ’n duisend burgerlikes, insluitend 180 kinders, in Iran dood. Hegseth gee toe dat Iran steeds missielaanvalle kan uitvoer, maar beklemtoon dat Teheran nie Amerikaanse militêre mag kan oorleef nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings