Christensentrum Elspark

Heilige Week Dag 2 - Heilige Maandag


Listen Later

KOLOSSENSE 1:9-10 (Afr. 1983) Ons bid vir julle 9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, 10 sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God.


Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za


  • Like ons blad op Facebook: Christensentrum Elspark
  • Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark
  • Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/Christensentrum


Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867


Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Christensentrum ElsparkBy Johan Klopper