Het jy regsadvies nodig?
Skakel in op ons Regskolom elke Woensdag oggend om 8h40 waar alle regs-kwessies en advies hanteer word deur Hannes Pretorius Bock & Bryant Attorneys
Hierdie week gesels Danie Jordaan oor of โn mens โn gesprek met iemand mag opneem sonder die toestemming van die betrokke party.
Sedert 1993, bied hulle vooraanstaande regsadvies met `n geen-nonsens aanslag en breedvoerige regsdienskennis op alle gebiede.
Kontak Hannes Pretorius, Bock en Bryant Prokereurs by 021 852 8313 of gaan na www.helderberglaw.co.za
๐ป 93.6fm |
๐ป radiohelderberg.co.za |
๐ฑ Whatsapp 082 870 4496 |