Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. in.
Die onderwerp is Oordrag van Eiendom.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.