Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hello, Vriendin!Ons lewe in 'n sosatie waarin die gepeupel kan kapitaliseer op kakpraat. Dus, verwelkom ons jou om na 'n potgooi te luister wat die gesprekke tussen twee vriendinne oor allerhande 't... more
FAQs about Hello, Vriendin!:How many episodes does Hello, Vriendin! have?The podcast currently has 11 episodes available.
October 11, 2020Episode 10 - Nostalgie: MatriekjaarIn die tiende episode van Hello, Vriendin! reflekteer die twee vriendinne op hul matriekjaar en gee vir nuwe matrikulante 'n paar "tips"....more1h 21minPlay
October 05, 2020Episode 9 - Afrikaanse TVIn die negende episode van Hello, Vriendin! herroep die twee vriendinne hul gunsteling episodes van gesogte Afrikaanse sepies op die kassie sowel as vriendin Janie se "fifteen minutes of fame" op Die Kliek....more1h 5minPlay
September 21, 2020Episode 8 - Afrikaanse MusiekIn die agste episode van Hello, Vriendin! bespreek die twee vriendinne die goed, die sleg en die "catchy" van jou gunsteling Afrikaanse musikante. ...more1h 5minPlay
September 14, 2020Episode 7 - FeesteIn die sewende episode van Hello, Vriendin! praat Janie omtrent Lara se oor af aangaande haar feestelike avonture vanaf die wingerd gebied op Rocking the Daisies tot en met die stowwerige vlaktes van OppiKoppi....more1hPlay
August 31, 2020Episode 6 - Klets: Sims, Bohemia en Henry VIIIIn die sesde episode van Hello, Vriendin! klets die twee vriendinne oor 'n poespas van onderwerpe onder andere Sims, Bohemia en Henry VIII. ...more1h 6minPlay
August 24, 2020Episode 5 - Nostalgie: Europese ToerIn die vyfde episode van Hello, Vriendin! raak die twee vriendinne nostalgies oor hul eerste oorsese 'trippie' saam: 'n europese toer wat die besoek van die lande Engeland, Frankryk, Switzerland, Italië, Oostenryk en Duitsland insluit. ...more1h 12minPlay
August 17, 2020Episode 4 - Mooimaak MiddelsIn die vierde episode van Hello,Vriendin! gesels die twee vriendinne oor hul gesogde skoonheid middels en kom hulle tot die gevolgtrekking van wat 'n mens werklik mooi maak (= 'n goeie tan!). ...more1h 1minPlay
August 10, 2020Episode 3 - #SosialeMediaIn die derde episode van Hello, Vriendin! bespreek die twee vriendinne die goed en die sleg van sosiale media....more1h 4minPlay
August 03, 2020Episode 2 - StudentweesIn die tweede episode van Hello, Vriendin! gesels die twee vriendinne oor wat dit vir hulle beteken om 'n student te wees in Stellenbosch (SA) en Wimbledon (UK) onderskeidelik. ...more1h 4minPlay
July 27, 2020Episode 1 - LockdownIn episode een van Hello, Vriendin! gesels die twee vriendinne oor hulle doen en lates tydens 'lockdown' die impak wat dit op hulself, hul naastes en die wereld het. ...more57minPlay
FAQs about Hello, Vriendin!:How many episodes does Hello, Vriendin! have?The podcast currently has 11 episodes available.