Nuus

Henk Botha, Olimpiese Komitee kom tot vergelyk


Listen Later

Die bekende afrigter Henk Botha en die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee het vergader na klagtes deur Botha oor die nuwe bedeling. Botha het onder meer beweer dat die nuwe bedeling die komitee se bedrywighede ontwrig. Hy het ook verwys na sportsklere wat in die verkeerde grootte voorsien is en dat die gehalte swak was. Die komitee het kategories beswaar gemaak teen die bewerings. Kosmos 94.1 Nuus het met Botha gepraat, wat sê die kwessie is opgeklaar. Hy verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings