
Sign up to save your podcasts
Or


Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marietjie Malan het die reeks voortgesit en op Moedersdag met ons gesels oor: Herinneringe maak saak. In hierdie tyd is dit belangrik om herinneringe in jou hart te bewaar - veral ons geestelike herinneringe. Geestelike herinneringe bring waarheid terug, bou jou geloof en gee standvastigheid.
By Kompas GemeenteOns bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marietjie Malan het die reeks voortgesit en op Moedersdag met ons gesels oor: Herinneringe maak saak. In hierdie tyd is dit belangrik om herinneringe in jou hart te bewaar - veral ons geestelike herinneringe. Geestelike herinneringe bring waarheid terug, bou jou geloof en gee standvastigheid.