Vier Die Lewe

Herman en Martie Steynberg - DaretoLove


Listen Later

In episode twee gesels Herman en Martie oor hul betrokkenheid by die DaretoLove beweging. Hulle het `n passie om verskil te maak vir die wees, weduwee en arme. Hierdie gesprek sal jou aanspoor om ook `n verskil in jou omgewing te maak. Vier Die Lewe
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Vier Die LeweBy Radio Pulpit