Nuus

Herrie oor Rus wat in Kolmanskop kamp


Listen Later

Namibiërs is die josie in nadat video's op sosiale media verskyn het van 'n Russiese toeris wat in die verlate huise by Kolmanskop slaap. Die toeris het 'n eenmantent in 'n huis vol sand opgeslaan en kan gesien word terwyl hy homself verfilm. Kosmos 94.1 Nuus het met toergids Joseph Kafunda gepraat. Hy sê dit kan te wyte aan 'n taalkwessie wees. Hy meen kennisgewings moet in meer tale vir internasionale toeriste beskikbaar wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings