Nuus

Hersien skoolvoedingsprogram, sê IPC


Listen Later

Die amptelike opposisie IPC doen 'n beroep op 'n hersiening van die skoolvoedingsprogram nadat 'n vermoedelike voedselvergiftigingvoorval meer as 30 leerders in Kavango-Oos in die hospitaal laat beland het. Dit volg op 'n verslag van die onderwysminister, Sanet Steenkamp, wat die voorval by die Maria Mwengere Sekondêre Skool bevestig het. Die opposisie-parlementêre leier, Imms Nashinge, het in die Nasionale Vergadering die regering versoek om op te hou om voedselvoorsieningstenders uit te kontrakteer en eerder staatshulpbronne te gebruik om leerders se gesondheid te beskerm.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings