Nuus

Hervestiging van wild na Kunene uitstekende stap


Listen Later

Reaksie word ontvang op die omgewingsministerie wat honderde springbokke, gemsbokke en sebras na die Kunene-streek en die Nyae Nyae- en Uukwaluudhi bewareas verskuif het. Selfs meer wild, insluitend kamellperde, sal in die komende maande verskuif word. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Morgan Hauptfleisch, direkteur van navorsing by die Namibië Natuurstigting, gepraat wat sê die skuif is tydig na jare van verwoestende droogte.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings