Nuus

Hervorm nou die verkiesingstelsel: IRR


Listen Later

Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika se huidige verkiesingstelsel slaag nie in sy doel nie. Die Verkiesingspaneel vir Hervorming en Raadpleging doen 'n omvattende hersiening van die stelsel en moet einde volgende maand aanbevelings aan die parlement voorlê. Marius Roodt van die instituut sê die land het 'n verkiesingstelsel nodig wat proporsioneel, regverdig en toerekenbaar is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings