Hierdie boodskap verduidelik dat daar n wederkoms gaan plaasvind Wanneer Jesus ons Koning Gaan kom om sy bruid en kerk wat gewas is in sy bloed en hulle self rein gehou het tot op sy koms sal kom haal ,luister en besluit self of jy deel van die bruid van Christus is.