Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hier's die Ding:How many episodes does Hier's die Ding have?The podcast currently has 17 episodes available.
July 27, 2026Hier's Die Ding oor Hunter KennedySend us Fan MailOns gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf....more2h 7minPlay
January 15, 2025Hier's Die Ding oor Basson LaubscherSend us Fan MailOns gesels met Basson deur sy hele loopbaan, met spesifieke fokus op die lewe van 'n vryskut musikant, die verskil tussen musiek in Suid-Afrika en die buiteland en dan natuurlik soos altyd is daar tyd vir bietjie Zinkplaat....more1h 47minPlay
October 08, 2024Hier's Die Ding oor Jo-Ané du Plessis (née Van Dyk)Send us Fan MailOns gesels met Jo-Ané oor al die uitdagings wat atlete het in Suid-Afrika, hoe dit voel om haarself te meet teen die beste in die wêreld en dan natuurlik ook daai silwer medalje....more1h 48minPlay
July 28, 2024Hier's Die Ding oor Zinkplaat se comebackSend us Fan MailOns gesels met Bertie en Beer oor alle aspekte van Zinkplaat se eerste show vir byna 'n dekade....more1h 19minPlay
July 12, 2024Hier's Die Ding oor Deon MeyerSend us Fan MailOns gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywer geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses....more1h 35minPlay
June 23, 2024Hier's Die Ding oor Darren "Whackhead" SimpsonSend us Fan MailDarren shares the incredible journey of how he rose to the top of the radio industry with nothing but a motorbike, a can-do attitude and his trademark sense of humour....more1h 34minPlay
February 18, 2024Hier's Die Ding oor Francois van CokeSend us Fan MailOns gesels met Francois oor musiek, sy groot verskeidenheid projekte en dan natuurlik ook Fokofpolisiekar....more1h 34minPlay
December 17, 2023Hier's Die Ding oor Roal BoezaartSend us Fan MailOns gesels met Roal oor Freedom of Movement, entrepreneurskap en Suid-Afrika....more1h 23minPlay
November 26, 2023Hier's Die Ding oor Laudo LiebenbergSend us Fan MailOns gesels met Laudo oor sy loopbaan, musiek en dan natuurlik, Aking....more1h 41minPlay
August 15, 2023Hier's Die Ding oor Dale SteynSend us Fan MailWe chat to Dale about how he became a Protea, being part of one of the greatest sides of all time and all things Cricket....more1h 54minPlay
FAQs about Hier's die Ding:How many episodes does Hier's die Ding have?The podcast currently has 17 episodes available.