
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie episode van Sakegesprek gee Wessel Oosthuizen advies oor die impak van belasting en verskillende koste strukture op jou beleggings, asook die vrae wat jy jou finansiële adviseer moet vra om seker te maak jy bestuur jou geld so effektief as moontlik.
By Theo VorsterIn hierdie episode van Sakegesprek gee Wessel Oosthuizen advies oor die impak van belasting en verskillende koste strukture op jou beleggings, asook die vrae wat jy jou finansiële adviseer moet vra om seker te maak jy bestuur jou geld so effektief as moontlik.