Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sakegesprek, aangebied deur Theo Vorster, is ‘n Afrikaanse potgooi wat fokus op die beginsels van finansiële sukses. Luister elke week hoe Theo gesels oor onderwerpe wat jou kan help as dit kom by bel... more
FAQs about Sakegesprek Met Theo Vorster:How many episodes does Sakegesprek Met Theo Vorster have?The podcast currently has 23 episodes available.
February 19, 2021Hoe affekteer belasting en kostes jou beleggings?In hierdie episode van Sakegesprek gee Wessel Oosthuizen advies oor die impak van belasting en verskillende koste strukture op jou beleggings, asook die vrae wat jy jou finansiële adviseer moet vra om seker te maak jy bestuur jou geld so effektief as moontlik. ...more12minPlay
February 12, 2021Waarom is ‘n aftrede plan ‘n moet?Hierdie week gesels Theo met Wessel Oosthuizen oor die nut van ‘n aftrede plan. Hulle bespreek die kernelemente wat jy moet insluit in jou plan om dit jaar tot jaar suksesvol te bestuur, asook die moontlike slaggate wat ‘n finansiële plan kan ruïneer. ...more15minPlay
February 05, 2021Hoe om jou 'langboomlys' op datum te houIn hierdie eerste episode van 2021 gesels Theo oor die vyf elemente van ‘n lewens lêer – die sogenoemde ‘langboomlys’ – en hoekom dit noodsaaklik is om al jou belangrikste besonderhede op datum te hou, sou jy tot sterwe kom....more7minPlay
December 18, 2020Hoekom is dit belangrik om te dink oor die toekoms?Met die einde van die jaar wat nader stap, gee Izak Smit praktiese advies oor hoe jy jou vakansietyd kan gebruik om te beplan vir die pad vorentoe....more8minPlay
December 11, 2020Hoekom is kwaliteit nuusbronne belangrik?Vandag gesels Theo met Izak Smit oor hoe jy kwaliteit nuus kan identifiseer in ‘n wêreld waar ons almal gebombardeer word met verskillende nuusbronne en fopnuus....more9minPlay
December 04, 2020Hoe kan lees jou persoonlike finansies ondersteun?In hierdie episode van Sakegesprek is Izak Smit terug in die ateljee, en gesels met Theo oor die boeke wat almal moet lees om beter finansiële besluite te maak. ...more13minPlay
November 27, 2020Wat is die elemente van ‘n beleggings slenter?Vandag gesels Theo oor beleggings foefies, of beleggings slenters, en die drie elemente waarvoor jy moet uitkyk as jy wil belê. Hy gee ook ‘n praktiese voorbeeld van hoe ‘n beleggings geleentheid lyk wat jy moet vermy....more6minPlay
November 20, 2020Hoe kan ek suksesvol aftree?In hierdie episode gesels Wessel en Theo oor die geheime van ‘n suksesvolle aftrede, en spesifiek oor die belangrike punte van aftrede wat nie gereeld aandag kry nie. ...more16minPlay
November 13, 2020Wat is die slaggate van boedel beplanning?Vandag gesels Theo met Wessel Oosthuizen, die uitvoerende hoof van Verso Wealth, oor dit wat verkeerd kan gaan met boedel beplanning. Wessel gee ook praktiese voorbeelde om hierdie slaggate te vermy....more22minPlay
November 06, 2020Hoe hou jy kop in onseker tye?In hierdie episode van Sakegesprek is dit Theo se beurt om vrae te beantwoord. Yolande Botha en Theo gesels oor sy nuwe boek, Jou Geldsake, wat gemik is aan enige iemand wat wakker lê en bekommerd is oor hulle geldsake....more9minPlay
FAQs about Sakegesprek Met Theo Vorster:How many episodes does Sakegesprek Met Theo Vorster have?The podcast currently has 23 episodes available.