Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sakegesprek, aangebied deur Theo Vorster, is ‘n Afrikaanse potgooi wat fokus op die beginsels van finansiële sukses. Luister elke week hoe Theo gesels oor onderwerpe wat jou kan help as dit kom by bel... more
FAQs about Sakegesprek Met Theo Vorster:How many episodes does Sakegesprek Met Theo Vorster have?The podcast currently has 23 episodes available.
October 30, 2020Hoe kan ek finansiële vryheid bekom?In hierdie week se episode van Sakegesprek gesels Theo en Yolande Botha oor die stappe wat jy kan neem om finansieel onafhanklik te wees....more8minPlay
October 23, 2020Hoe kan ek prakties in die buiteland belê?In hierdie uitsending van Sakegesprek gesels Theo en Yolande Botha oor buitelandse beleggings vanuit ‘n welvaart beplannings oogpunt, asook die praktiese stappe wat jy kan vat om in die buiteland te belê....more9minPlay
October 16, 2020Watse besluite moet ek maak as ek aftree?Yolande Botha en Theo gesels verder oor belasting hierdie week, en spesifiek oor die belangrike besluite wat jy moet maak tydens die onttrekkingsperiode om die maksimum voordele vanuit jou belegging te kry....more8minPlay
October 09, 2020Hoe kan jy nou spaar vir jou aftrede?Vandag gesels Theo met Yolande Botha, wie in beheer is van welvaart bestuur by Galileo Capital. Hulle praat oor die verskillende maniere hoe jy kan spaar vir jou aftrede, en hoe jy die maksimum belastingvoordele kan kry tydens hierdie spaar fase....more9minPlay
October 02, 2020Is jou woonhuis ‘n bate?In hierdie episode gesels Theo met Izak Smit oor die tipe bates in jou persoonlike balansstaat, en waar jou woonhuis inpas in jou portefeulje....more7minPlay
September 25, 2020Hoekom maak ons foute?Theo en Izak Smit gesels oor hoe foute inherent deel is van ons menswees, en hoe dit ons langtermyn beplannings vermoë beïnvloed....more9minPlay
September 18, 2020Wat is mediese versekering?Izak Smit gesels weer met Theo in hierdie week se episode van Sakegesprek. Hulle bespreek die breë landskap van mediese versekering, asook die impak van COVID-19 daarop....more7minPlay
September 11, 2020Waarom moet jy nuuskierig bly?Izak Smit – uitvoerende hoof van PPS, naweek sportman en bron van kennis – gesels met Theo oor die lewenslesse wat hy al geleer het gedurende sy loopbaan, asook sy advies vir jong professionele persone wat wil belê in hulle loopbaan....more11minPlay
September 04, 2020Hoekom is dit belangrik om 'n testament te hê?In hierdie week se episode deel George Robertson nog wyshede met Theo. Die gesprek fokus op testamente – waarom dit belangrik is, die beginsels daarvan, en waarop jy moet fokus om dit prakties, uitvoerbaar en eenvoudig te hou....more12minPlay
August 28, 2020Hoekom is trusts nodig?In hierdie episode van Sakegesprek gesels Theo met George Robertson, ‘n prokureur en direkteur van Galileo Adviesdienste. Hulle gesels oor hoe trusts steeds van toepassing is vandag, asook die maniere hoe jy 'n trust kan gebruik om jou bates te beskerm....more8minPlay
FAQs about Sakegesprek Met Theo Vorster:How many episodes does Sakegesprek Met Theo Vorster have?The podcast currently has 23 episodes available.