
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie week se episode deel George Robertson nog wyshede met Theo. Die gesprek fokus op testamente – waarom dit belangrik is, die beginsels daarvan, en waarop jy moet fokus om dit prakties, uitvoerbaar en eenvoudig te hou.
By Theo VorsterIn hierdie week se episode deel George Robertson nog wyshede met Theo. Die gesprek fokus op testamente – waarom dit belangrik is, die beginsels daarvan, en waarop jy moet fokus om dit prakties, uitvoerbaar en eenvoudig te hou.