Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sakegesprek, aangebied deur Theo Vorster, is ‘n Afrikaanse potgooi wat fokus op die beginsels van finansiële sukses. Luister elke week hoe Theo gesels oor onderwerpe wat jou kan help as dit kom by bel... more
FAQs about Sakegesprek Met Theo Vorster:How many episodes does Sakegesprek Met Theo Vorster have?The podcast currently has 23 episodes available.
August 21, 2020Wat is die kern van langtermyn prestasie?Wat bepaal die langtermyn prestasie van jou beleggingsportefeulje? In hierdie week se episode gesels Theo oor bate klas samestelling, en hoe belangrik dit is vir jou portefeulje in die langtermyn....more8minPlay
August 14, 2020Hoe kan jy in die buiteland belê?Hierdie week gesels Theo oor buitelandse beleggings en diversifikasie. Luister hoe hy jou vrae antwoord van hoekom, hoe, hoeveel en wanneer jy moet belê vir gesonde internasionale blootstelling....more12minPlay
July 20, 2020Wanneer is genoeg, genoeg?In hierdie eerste episode van Sakegesprek gesels Theo oor hoe jy reeds kan beplan vir jou oudag. Die fokus van die episode is op begrotings en uitgawes, die impak van inflasie daarop, asook hoe jy jou kapitaal behoeftes kan benader....more10minPlay
FAQs about Sakegesprek Met Theo Vorster:How many episodes does Sakegesprek Met Theo Vorster have?The podcast currently has 23 episodes available.