
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie eerste episode van Sakegesprek gesels Theo oor hoe jy reeds kan beplan vir jou oudag. Die fokus van die episode is op begrotings en uitgawes, die impak van inflasie daarop, asook hoe jy jou kapitaal behoeftes kan benader.
By Theo VorsterIn hierdie eerste episode van Sakegesprek gesels Theo oor hoe jy reeds kan beplan vir jou oudag. Die fokus van die episode is op begrotings en uitgawes, die impak van inflasie daarop, asook hoe jy jou kapitaal behoeftes kan benader.