
Sign up to save your podcasts
Or


Hierdie week gesels Theo met Wessel Oosthuizen oor die nut van ‘n aftrede plan. Hulle bespreek die kernelemente wat jy moet insluit in jou plan om dit jaar tot jaar suksesvol te bestuur, asook die moontlike slaggate wat ‘n finansiële plan kan ruïneer.
By Theo VorsterHierdie week gesels Theo met Wessel Oosthuizen oor die nut van ‘n aftrede plan. Hulle bespreek die kernelemente wat jy moet insluit in jou plan om dit jaar tot jaar suksesvol te bestuur, asook die moontlike slaggate wat ‘n finansiële plan kan ruïneer.