Sakegesprek Met Theo Vorster

Hoe hou jy kop in onseker tye?


Listen Later

In hierdie episode van Sakegesprek is dit Theo se beurt om vrae te beantwoord. Yolande Botha en Theo gesels oor sy nuwe boek, Jou Geldsake, wat gemik is aan enige iemand wat wakker lê en bekommerd is oor hulle geldsake.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sakegesprek Met Theo VorsterBy Theo Vorster