Ian Collard die Hoof Uitvoerende Beampte van die NMI Groep van Maatskappye sê sedert die beperking van hoender invoere van 1 200 metrieke ton maandeliks, gaan dit beter met Namib Poultry Industries. Die voormalige Namibiese Minister van Handel Tjekero Tweya het die wetgewing deurgevoer net voor die nuwe Kabinet deur President Hage Geingob aangekondig is. Dit het op 1 April in werking getree... Ian gesels vanoggend oor die inperking, verbruik van hoendervleis en ander uitdagings met Kosmos 94.1 Landbounuus: