Kosmos 94.1 Landbou

Hoe gaan dit met die Swakara bedryf?


Listen Later

Agribank het melding gemaak van uitdagings met Swakara-boere wat negatief beïnvloed word deur die Covid-19 pandemie met veral kontantvloei wat as die grootste uitdaging beskryf word. Volgens die bank, het die pryse van pelse skerp gedaal en die kansellasie van die April veiling wat aanlyn gehou is het verdere verliese vir die produsente veroorsaak. Daar was meer as 30 600 pelse op aanbod by die veiling maar net meer as 3 200 is verkoop. Ons gesels met Louisa Campbell van Lovedale Farming, bekende Swakara boere in die land.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1