Kosmos 94.1 Landbounuus het aangeklop by Gideon Goosen, die Voorsitter van die Varkprodusente Vereniging van Namibië om hom te pols oor die industrie op die oomblik. Goosen meen daar is tans groot uitdagings vir varkprodusente...