Die bekende Suid-Afrikaanse regsman van Potchefstroom, Hans-Jurie Moolman gesels met Kosmos 94.1 Landbounuus oor die regsaspekte tydens plaasaanvalle en wat dié wat aangeval word mag, en nie mag doen nie.