
Sign up to save your podcasts
Or


Darius van der Schyf het die reeks vir ons voortgesit en gesels oor as Jesus lewe, hoe hoor ons Sy stem? Hierdie is 'n vraag wat baie mense vra, maar ons elkeen kan weet dat God met ons in gesprek wil wees. Daar is elke dag baie stemme en lawaai om ons en ons moet leer om te onderskei wanneer dit God se stem is en dan gehoorsaam volg.
By Kompas GemeenteDarius van der Schyf het die reeks vir ons voortgesit en gesels oor as Jesus lewe, hoe hoor ons Sy stem? Hierdie is 'n vraag wat baie mense vra, maar ons elkeen kan weet dat God met ons in gesprek wil wees. Daar is elke dag baie stemme en lawaai om ons en ons moet leer om te onderskei wanneer dit God se stem is en dan gehoorsaam volg.