Boodskappe uit die Woord

Hoe lank moet ek nog wag Here? - Sonja Goldberg, 28 Nov 2021


Listen Later

Het jy al ‘n opname gedoen van hoe baie jy vir dinge moes wag in jou lewe? Om te wag is nie iets wat ons mense maklik kan doen nie. Alles is deesdae vinnig. Maar hoe gemaak as jy geen ander keuse het nie? EN waar is God in my “gewag” Hoe en wat kan ek doen terwyl ek wag?
"Always remember, if its not God’s time, you cannot force it. When it is God’s time, you cannot stop it."
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente