
Sign up to save your podcasts
Or


Gaan al die stêrre in 'n lyn wees en alles perfek lyk, sodat ek kan weet, dis nou die tyd om te begin beweeg? Heelwaarskeinlik nie. Die rivier mag dalk wal tot wal in vloed wees, maar is jy bereid om in geloof die eerste tree te gee? Want dit is wat geloof doen...
By Jacques LootsGaan al die stêrre in 'n lyn wees en alles perfek lyk, sodat ek kan weet, dis nou die tyd om te begin beweeg? Heelwaarskeinlik nie. Die rivier mag dalk wal tot wal in vloed wees, maar is jy bereid om in geloof die eerste tree te gee? Want dit is wat geloof doen...