
Sign up to save your podcasts
Or


Moenie staat maak op wat jy sien en wat jy moontlik kan doen "om God so bietjie uit te help" nie! Wees sensitief genoeg om in geloof te beweeg wanneer Hy sê dis tyd om te beweeg, al lyk die omstandighede glad nie gunstig nie.
By Jacques LootsMoenie staat maak op wat jy sien en wat jy moontlik kan doen "om God so bietjie uit te help" nie! Wees sensitief genoeg om in geloof te beweeg wanneer Hy sê dis tyd om te beweeg, al lyk die omstandighede glad nie gunstig nie.