
Sign up to save your podcasts
Or


God se plan is NOOIT OOIT om jou te breek, te ontbloot of om jou te beskaam nie. Geloof is 'n uitnodiging om te sien wat Hy sien. I Kor 13:5 sê dat liefde nie sy eie belang soek nie. God is liefde, dus, soek God nie Sy eie belang nie. Wie se belang soek Hy dan? Joune!!
By Jacques LootsGod se plan is NOOIT OOIT om jou te breek, te ontbloot of om jou te beskaam nie. Geloof is 'n uitnodiging om te sien wat Hy sien. I Kor 13:5 sê dat liefde nie sy eie belang soek nie. God is liefde, dus, soek God nie Sy eie belang nie. Wie se belang soek Hy dan? Joune!!