Aan die hand van Jesus se gebed in die tuin van Getsemane net voordat hy gekruisig is, verduidelik Christo vir ons watter rol gebed speel in ons geestelike groei en die pad wat ons saam met die Here stap.