Nuus

Hoe nou oor korrupsie, NNN?


Listen Later

Die PDM se sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah in die kollig gesit weens haar standpunt oor korrupsie. Volgens hom gaan 'n Swapo-lid vir die plaaslike verkiesing in Omaruru staan maar is gearresteer deur die Teenkorrupsie-kommissie. Hy vra hoe nou?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings