SA Gemeente Londen Preke - audio

Hoe om die Here te dien


Listen Later

Dawie gesels vandag uit Joshua 24. Dit is die gedeelte waar Johua proklameer dat hy en sy gesin die Here sal dien. Dawie trek toe die parallel en sê dat ons as Christene vandag geestelik groei deur 1) Woord, 2) Gebed, 3) Fellowship saam met ander Christene en 4) Diens aan jou naaste
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn