Met Hart en Siel

Hoe om die regte laerskool vir jou kind te vind


Listen Later

Die hoof van Laerskool Die Krans en Kransjakkers in Pretoria, Janetta van Niekerk en mentor en fassiliteerder Lieneke Neethling kuier in die ateljee en word daar gesels oor jou laerskool- en voorskoolse kind en skool. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit