Blogger, ma, voormalige Mev. Verenigde Nasies Kona Brown vertel oor hoe om kinders met karakter en moed groot te maak. Arbeidsterapeut Adrinet de Bod gesels oor die uitdagings en vreugdes van ma-wees en Hannes Pretorius vertel meer oor ‘n nuwe dissipelskool in Mosselbaai vir jong volwassenes. Met Hart en Siel