SA Gemeente Londen Preke - audio

Hoe oorleef ek HEL by die werk? (3)


Listen Later

In die derde van ons preekreeks verduidelik Dawie dat die eintlike plek waar ons 'kerk' moet hou, is daar buite in die wereld - in die werksomgewing. Ons hou Sondag eredienste en selbyeenkomste eintlik net om onsself te 'equip' om 'n verskil daarbuite te gaan maak. Sondag is kwartlemoentjie tyd!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn